Baba op motor se sitplek gebore

2010-01-28 19:59
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ‘n Babameisie is Donderdag op die voorste sitplek van ‘n verkeersbeampte se voertuig gebore, terwyl haar ma na die Tygerberg-hospitaal gehaas was.

Merle Lourens, woordvoerder van die Kaapstadse verkeersafdeling, het gesê Denver Peregrino het gesien hoe ‘n wit VW Golf oor die kruising van Stellenbosch Arterial-pad jaag.

“Hy het die motor agternagesit en ‘n 22-jarige passasier in uiterste pyn aangetref. Sy was ses maande swanger. Hulle het aan die beampte gesê hulle is op pad na die hospitaal, omdat hulle al langer as ‘n uur vir ‘n ambulans gewag het.”

Volgens Lourens het die beampte toe aangebied om hulle in sy voertuig na die hospitaal te neem.

“Toe hulle by die hekke van die hospitaal inry, is die baba op die voorste sitplek gebore,” het Lourens gesê.

Ma en baba is tans in die sorg van personeellede by die trauma-eenheid van die hospitaal.

- Sapa
 

Lees meer oor: geboortes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Kompressie pitte??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.