Baba kritiek ná brand uitbreek

2010-07-28 19:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Tien maande oue baba veg om sy lewe in die Tembisa-hospitaal nadat hy 70% brandwonde opgedoen het.

Die kind het glo die brandwonde gekry toe ‘n brand Woensdagoggend in hul informele nedersetting in die Bronkhorstspruit-area uitgebreek het, het Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, gesê.

Die baba wat kritiek gebrand is, is na die Netcare Bronkhorstspruit-hospitaal gejaag en toe per helikopter na ‘n eenheid vir brandwonde geneem.

Nadat dokters en paramedici die baba gestabiliseer het, is hy na die Tembisa-hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.

- Nuus24

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: brande  |  brandwonde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Monica sê... Jip jy weet defnitief wat j doen, die dat jy jou maaitjies as regters en polisiehoofde aanstel om jou uit die tronk te hou, en dan is daar nog jou hele trop kinders ook. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 184,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.