Baba-drama ná TV-liefde

2010-04-30 11:32
Tweets Share Share line Print

Sharon Berrington en Jurie van Zyl

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad - Sharon Berrington, daardie pragtige donkerkop met die wakker oë wat Jurie van Zyl se hart in die eerste reeks van Boer Soek ’n Vrou gesteel het, is dalk nou bitter jammer dat sy ooit vir die gewilde TV-program ingeskryf het.

Hul verhouding is nou glo op die rotse nadat Sharon verwagtend geraak het, berig Huisgenoot.

In Boer Soek ‘n Vrou was die 30-jarige skaap-en-beesboer ’n ware heer, sjarmant met die vroue en vol komplimente vir Sharon.

TV-kykers het gesien hoe verlief en gelukkig sy en haar boer saam is. Sharon (28) het nie geskroom om uit te basuin dat hy haar trouman is nie, en sommer ook dat “ons dieselfde daaroor voel”.

Maar waar Sharon destyds gedink het Jurie is haar trouman, dreig hy haar nou omdat sy swanger is.

Geskokte vriende het aan Huisgenoot vertel dat hul verhouding stormagtig was en na bewering het Jurie selfs vir Sharon gevra om ‘n aborsie te kry.

Vir meer besoek www.huisgenoot.com.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Kompressie pitte??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.