Baba bo-op ma se lyk gevind

2011-06-17 07:50
Tweets Share Share line Print

Koppies – ’n Babameisietjie is bo-op haar ma se lyk gevind.

Die ma se besonderhede is onbekend en die kind, nou wees, word in die Boitumelo-hospitaal op Kroonstad gehou totdat ’n familielid opgespoor kan word om haar te kom haal.

Kapt. Stephen Thakeng, ’n Noord-Vrystaatse polisiewoordvoerder, sê die vrou met die baba op haar rug is gesien waar sy geruime tyd in die Koppies-distrik rondgedrentel het.

Thakeng het gesê Samson Khope van die Rooipoort-hoewe het die ma op 6 Junie omstreeks 08:20 langs sy huis gesien lê.

Die baba was bo-op die ma.

Thakeng sê by die polisie se aankoms by Khope se woning is gevind dat die ma dood is.

“Die meisietjie is na Boitumelo vir behandeling gebring en is nou daar,” sê Thakeng.

Die lyk is na die Sasolburgse staatslykshuis gebring. Die oorsaak van haar dood was Donderdag nog nie bekend nie. “Tot op hede het niemand nog vorendag gekom om die oorledene te identifiseer nie,” sê Thakeng.

Die ma was geklee in ’n blou T-hemp met wit strepe en ’n groen kombers.

Die baba dra ’n wit T-hemp en ’n geel/roomkleurige baadjie.

Enigiemand wat kan help om die vrou se naasbestaandes op te spoor, moet ao. M.E. Pitso van die Koppies-speurdiens in kantoorure by 056-777-2811 bel.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: sterftes  |  kinders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
63 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Kompressie pitte??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.