'Baasbrein' agter sluipmoord 'gou vas'

2011-11-19 07:07
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Nóg twee mans het Vrydag in die hof verskyn in verband met die moord op Chanélle Henning (26). Die vermeende baasbrein agter die sluipmoord sal na verwagting die naweek in hegtenis geneem word.

André Gouws (47), ’n goeie vriend van Henning se vervreemde man, Nico Henning, het Vrydag in die Pretoriase landdroshof op aanklagte van sameswering tot moord, moord en die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie verskyn.

Hy word daarvan verdink dat hy die skakel is tussen die baasbrein wat Henning wou dood hê en Ambrose Monye, wat glo die sluipmoordenaars gereël het.

Gouws het saam met Willem Marthinus (Pike) Pieterse verskyn, wat glo die motorfiets tydens die sluipmoordaanval bestuur het.

Gouws se vriendin, Estelle Hepburn, het die hofsaak bygewoon en gesê Gouws en Henning ken mekaar al ’n hele paar jaar.

Gouws was ook in 2006 op die Henning-egpaar se troue.

Na verneem word is Gouws ’n skuldinvorderaar en doen soms ook private ondersoeke.

Dit is nie bekend of Gouws enige skuldinvorderings of private ondersoeke vir enige van sy medebeskuldigdes of vir die vermeende baasbrein agter die sluipmoord gedoen het nie.

Hepburn het tydens die hofverrigtinge in die openbare galery agter Gouws gesit. “Die hele saak is aaklig. Dit is nie lekker dat hy in aanhouding is nie,” het sy burn gesê.

Me. Henning se ouers, Ivan en Sharon Saincic, het gesê hulle kon sedert hul dogter se dood nog nie rou nie en dat dit nog net ’n nagmerrie was.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: chanelle henning  |  moorde  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Kompressie pitte??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.