Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Baantjies vir boeties' saai chaos in Jhb

2012-03-22 12:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vyf van Johannesburg se grootste diensleweringsdepartemente word verbind met bewerings oor finansiële onreëlmatighede, enorme verliese en bewerings van bedrog en korrupsie, het iol Donderdag berig.

Dié onreëlmatighede, sê die DA nou, is 'n gevolg van die ANC se baantjies-vir-boeties-beleid, waarvolgens topposte na bewering vir vriende van die party uitgehou word.

In die afgelope jaar is die Johannesburg-metropolisie se hoof ondersoek vir – maar onskuldig bevind op – aanklagte van wangedrag, en die hoof van die stad se nooddienste, Audrey Gule, is geskors ná bewerings dat sy van die stad se geld in haar eie sak gesteek het.

Ander departemente wat deur onreëlmatighede geraak word sluit in die parke-afdeling, Johannesburg Water, die Johannesburgse padagentskap en Pikitup.

Die ANC in Johannesburg het egter teen die DA uitgevaar en gesê dié party kan nie die mense van Johannesburg verteenwoordig nie.

“Ons is bewus van 'n tendens waar die DA Afdeling 79-komiteevergaderings bywoon om stories te kry wat hulle dink nuuswaardig kan wees," het die ANC se streekswoordvoerder vir Johannesburg, Jolidee Matongo, volgens iol gesê.

“Die DA is deel van die Johannesburgse metroraad. Dit was by raadsvergaderings waar verslae goedgekeur is vir die strukture en die administrasiestelsels in die stad.

Die DA het egter teruggekap met voorbeelde van wanbestuur en onreëlmatighede.

"Johannesburg Water was eers 'n winsgewende en goed bestuurde eenheid, maar die finansiële verslag vir die tweede kwartaal van verlede jaar wys dat 'n beraamde begrotingsoorskot van R187 miljoen verander het in 'n verlies van R122 miljoen," het die DA se Ralf Bittkau volgens iol gesê.

"Behalwe vir die moontlikheid van bankrotskap, sal die deurlopende verval van die bestaande infrastruktuur uiteindelik lei tot die ineenstorting van die hele stelsel."

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: anc  |  korrupsie  |  wanbestuur  |  wanbesteding
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
62 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Soet Engeltjie sê... Nee Giel Man, ek dink eerder 'n gesig oorplanting! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.