BSB: Onnies wag steeds

2010-01-08 15:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Onderwysers wat steeds wag vir hul beroepspesifieke vergoeding (BSB) sal vroeg aanstaande week betaal word, het die departement van basiese onderwys Vrydag gesê.

" 'n Reeks betalings vir uitstaande bedrae sal oor die naweek gemaak word," het 'n departementele woordvoerder, Granville Whittle, in 'n verklaring gesê.

Die geld behoort teen Dinsdag beskikbaar te wees, het Whittle gesê.

Die onderwysvakbond Sadtu het in November gesê onderwysers sal hul BSB voor Kersfees ontvang.

Die oorspronklike voorgestelde datum vir betaling was April 2010.

In Oktober vanjaar het die onderwysdepartement aangebied om ‘n R2,3 miljard betaling van die BSB vir die erkenning van ondervinding in die vorm van ‘n eenmalige kontant bonus vir senior onderwysers te maak.

Dié betaling was nie gemaak nie vanweë druk op die Persal-salarisstelsel om die jaarlikse salarisverhogings in werking te bring.

Die departement het gesê dit sal die betaling aan die einde van November maak maar kon nie ‘n spesifieke datum vasstel nie. Sadtu het briewe aan die departement gestuur wat aandring op ‘n datum vir die betaling.

“Die departement het aangekondig dat dit die volle bedrag, soos ooreengestem, in die huidige finansiële jaar sal maak,” het Sadtu gesê.

Die betalings moes op 18 Desember gemaak wees.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: onderwys

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Kompressie pitte??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.