BRT-busse ry weer

2010-05-11 09:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Rea Vaya-snelbusdiens (BRT) se bestuurders sal Dinsdag terugkeer werk toe nadat hulle vakbond die dispuut met die stad Johannesburg opgelos het, het die busmaatskappy gesê.

"Die vakbond-dispuut by die Rea Vaya-busmaatskappy is suksesvol opgelos," het die Rea Vaya-woordvoerder, Jackie Huntly in ‘n verklaring gesê.

"Rea Vaya se dienste sal vanaf Dinsdag weer soos normaal verloop en kaartjies sal by alle busstasies te koop wees.”

Die bestuurders wou gehad het die stad moes hul vakbond, die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) die erkenning gee wat hulle verlang.

Sy het gesê hulle het met Samwu ooreengekom dat die vakbond kan aansoek doen vir 'n interdik by die Arbeidshof.

Indien die interdik toegestaan word, sal die vakbond toegelaat word om by die onderhandelingsraad verteenwoordig te word.

Huntly het gesê hulle was onder die indruk dat indien Samwu erkenning gegee word, dit probleme by die onderhandelingsraad sou veroorsaak omdat die vakbond onder die plaaslike regeringsektor val en die busmaatskappy in ‘n ander sektor.

Tahir Sema, Samwu se woordvoerder, het Maandag gesê die werkers wil ook deel wees van die plaaslike regering.

"Deur die interdik toe te staan, sal die snelbusdiens baie gehelp word,” het hy gesê.

-Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: snelbusdiens  |  stakings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Kompressie pitte??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.