BRT-bomaanvaller deur polisie geskiet

2010-09-02 19:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man wat glo ‘n petrolbom in ‘n snelbus (BRT) in Johannesburg gegooi het, is Donderdag deur die polisie geskiet en gewond, het die stad gesê.

“Toe die polisie hom konfronteer, het hy probeer weghardloop,” het woordvoerder Gabu Tugwana gesê.

“Daar was ‘n skietery en hy is gewond.”

Die man is in hegtenis geneem en tans onder polisietoesig by die Chris Hani Baragwanath hospitaal in Soweto.

Hy word glo verbind met ‘n petrolbomaanval op een van die nuwe BRT-snelbusse in Maart.

Die stad se burgemeester, Amos Masondo, het die polisie gelukgewens met hul vinnige optrede.

“Die jongste poging deur die wetgewers bevestig ons toevertrouing om te verseker dat mense veilig reis op die stad se publieke vervoerstelsel,” het hy in ‘n verklaring gesê.

Die nuwe busse het sowat ‘n jaar gelede begin loop.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: bomaanvalle  |  brt  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Monica sê... Jip jy weet defnitief wat j doen, die dat jy jou maaitjies as regters en polisiehoofde aanstel om jou uit die tronk te hou, en dan is daar nog jou hele trop kinders ook. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 184,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.