Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

BMW herroep 5 000 voertuie in SA

2012-12-08 14:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – BMW Suid-Afrika het gesê hy gaan meer as 5 000 luukse voertuie, wat tussen 2006 en 2012 vervaardig is, weens 'n tegniese fout herroep, berig Eyewitness News.

Meer as 250 000 X5- en X6-modelle wêreldwyd word herroep weens 'n tegniese fout wat verband hou met die voertuie se kragstuur. Volgens die maatskappy kan dié fout 'n ongelukke veroorsaak.

Guy Kilfoil, woordvoerder van BMW, het gesê geen voorvalle is tot dusver aangemeld nie.

Hy het gesê die meerderheid van voertuie wat in Suid-Afrika herroep word is X5-modelle.

"Dit is 4 748 X5-modelle wat tussen 1 Junie en 14 November 2012 vervaardig is en 286 X6-modelle wat tussen 25 Julie 2007 en 18 Maart 2010 vervaardig is."

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: motors  |  bmw
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Piet and Anna went to the Garies Landbou Skou every year. Every year, Piet would ask: "Anna, ek wil bietjie in daai helikopter vlieg." And every year, Anna would answer: "Jong, Piet, daai helikopter vlug kos vyftig rand. En vyftig rand is vyftig rand!" One year, Piet and Anna went to the fair again. Piet said: "Jong, Anna, vandag is ek 71 jaar oud. As ek nie nou op daardie helikopter klim nie, dan kan ek maar vergeet." Anna replies: "Jong Piet, daai helikopter vlug kos vyftig rand. En vyftig rand is vyftig rand!" The pilot overheard them, and since it was a quiet day, he decided to have some fun. "Ek se julle wat. Ek neem julle altwee vir 'n rytjie. As julle vir die hele vlug stil bly, dan is die vlug verniet. So nie, dan betaal julle vyftig rand!" Piet and Anna agree to the conditions, and into the chopper they got.. The pilot took off, and did all sorts of rolls, dives, twists, turns and tricks. Not a word was said. He did all his tricks over again, this time even scaring himself. Still not a word was said. They landed and the pilot turned to Piet: "Bliksem! So iets het ek nog nie gesien nie! Ek het tot myself bang gevlieg, maar julle twee het niks gese nie!" Piet replied: "Ek wou so graag iets gese het toe Anna uitgemoer het, maar vyftig rand is vyftig rand" Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Ruimsig - 19:01 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    HEAVY DELAYS between Nic Diederichs Boulevard and Peter Road
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.