Aspirant-polisiebeampte sterf tydens fiksheidstoets

2012-01-31 22:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Ses-en-twintig-jarige man het Dinsdag inmekaargesak en gesterf terwyl hy ‘n fiksheidstoets by die Tshwane-metropolisie se akademie afgelê het, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Die man was deel van ‘n groep wat 2,4 kilometer moes draf vir ‘n fiksheidstoets, wat deel uitmaak van die fisieke evaluering vir alle voornemende polisiebeamptes.

Console Tleane, woordvoerder van die Tshwane-metropolisie, het gesê die man het omstreeks 14:15 buite die hekke van die akademie inmekaargesak.

“Hy is by die akademie ingeneem en lewensreddingsmetodes is op hom toegepas terwyl ‘n ambulans op pad was. Die personeel het besluit om hom eerder na die Pretoria Wes-hospitaal, wat slegs ‘n paar minute se ry weg is, te neem,” het Tleane gesê.

Hy het in die hospitaal gesterf.

Die Tshwane-metropolisie assesseer 60 000 aansoeke vir 500 plekke as metropolisie-studente.

Die assessering sluit die fisieke evaluering in.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: polisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Shhhh Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.