Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Arm studente kry geld om te studeer

2013-01-24 15:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Alle arm studente wat by tersiêre instellings aanvaar word, sal befondsing kry, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, Donderdag belowe.

"Hoewel ons nie genoeg fondse het nie, sal studente met arm agtergronde, wat by kolleges of universiteite aanvaar is, befondsing kry. Almal van hulle. Dit is gewaarborg," het die minister op 'n geleentheid van The New Age in Johannesburg gesê.

Nzimande het gesê die regering het vanjaar R8 miljard opsy gesit vir borgskappe.

Die meeste van die geld is in 'n nasionale hulpskema geplaas vir studente by kolleges vir voortgesette onderwys en opleiding (FET-kolleges).

Die doel van die regering is om studente aan te moedig om eerder by dié kolleges as gewone universiteite te studeer.

"Ons benodig baie kritieke vaardighede wat jy nie by universiteite kan kry nie, jy kan dit slegs by FET-kolleges kry," het Nzimande gesê.

"Jy kan nie na 'n universiteit gaan om 'n loodgieter, elektrisiën of ketelmaker te word nie."

Nzimande het gesê sommige veranderings moet gemaak word sodat studente FET-kolleges kan begin kies. Dosente benodig meer opleiding en die standaard van opvoeding moet verbeter word.

Hy het universiteite aangemoedig om krediete aan studente te gee wat met kwalifikasies van FET-kolleges afkom en het benadruk dat maatskappye moet oorweeg om meer kollege-studente vir leerderskappe, vakmanskappe en internskappe te aanvaar.

Nzimande het gesê sy departement het die uitdaging om geleenthede vir alle Suid-Afrikaners te skep en nie net vir diegene wat gr. 12 voltooi het nie.

"Elke Suid-Afrikaner, of jy nou gedruip of geslaag het; ons moet 'n geleentheid vir jou skep om 'n vaardigheid te bekom, al het jy 20% gekry."

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.