Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Anene: Beskuldigde het merke aan sy lyf gehad

2013-02-26 15:27
Tweets Share Share line Print

Bredasdorp – Anene Booysen se vermeende moordenaar en verkragter het geval en homself beseer, het die Bredasdorp-landdroshof Dinsdag gehoor.

Maria Marshall, staatsaanklaer, het gesê die 22-jarige Jonathan Davids het merke op sy linkerarm en nek gehad toe hy op 2 Februarie in hegtenis geneem is.

Davids, wat in sy borgtogaansoek getuig het, het gesê hy het die beserings opgedoen toe hy daardie oggend geval het.

Booysen is vroeg daardie oggend verkrag en vermink en vir dood gelaat. Voor sy in die hospitaal gesterf het, het sy aan hospitaalpersoon gesê "Zwai" en ses ander mans is verantwoordelik vir haar beserings.

Davids se bynaam is Zwai.

Hy het vroeër aan die hof gesê hy ken nóg 'n Zwai wat in Zwelitsha woon.

"Ek het gehoor hy is 'n lid van die 28's bende," het Davids gesê.

Hy kon egter nie sê of Booysen die man geken het nie.

Davids en sy medebeskuldigde, Johannes Kana, word van die moord en verkragting op Booysen beskuldig. Dit is 'n bylae 6-misdryf en die beskuldigdes moet "buitengewone omstandighede" bewys wat hul borgtog regverdig.

Kana se borgtogaansoek sal in 'n latere stadium aangehoor word.

Marshall het gewaarsku dat die polisie nie Davids se veiligheid kan waarborg indien hy op borgtog vrygelaat word nie.

Die gemeenskap het dit in 'n petisie duidelik gestel dat hulle nie wil hê enige misdadigers moet in die gebied woon nie.

"Indien borgtog toegestaan word, is jy nie bekommerd oor jou veiligheid nie? Hulle kan jou seermaak," het Marshall gesê.

Davids het sy kop geskud en gesê: "Hulle mag nie".

Hy het later egter toegegee dat sy lewe in gevaar kan wees.

Marshall het gevra hoekom borgtog toegestaan moet word.

"Omdat ek onskuldig is," het Davids geantwoord.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: anene booysen  |  hof  |  misdaad  |  verkragtings  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Heidie van Dyk sê... Yes Mathata, we have white powder that makes you disappear as well. WANT SOME Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 09:24 AM
    Road name: N2 Northbound
    STATIONARY TRUCK just after the M7 Highway Interchange
  • Tuesday Durban - 09:13 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.