Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Amplats-werkers staak oor moontlike werksverlies

2013-01-16 08:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Werkers by die wêreld se top-platinummyn, Anglo American Platinum, het geweier om by die werk aan te meld nadat hul werkgewer gewaarsku het hy sal 14 000 mense afdank as deel van sy herstrukturering.

Dit volg nadat die myn aangekondig het dat hy vier van sy skagte in Suid-Afrika gaan sluit. Sowat 14 000 mense kan hul werk verloor, waarvan 13 000 van dié poste in Rustenburg alleen verlore kan gaan.

“Daar sal geen aandskof, geen oggendskof wees voordat ons ‘n ooreenkoms bereik nie,” het Gaddhafi Mdoda, ‘n verteenwoordiger van die mynwerkers, gesê.

Die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu, het vroeër die myn gekritiseer omdat sy bestuur nie die regering geraadpleeg het oor sy planne om werkers af te dank nie.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: amplats  |  stakings  |  myne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Hahahha - wag nou vir Rosie om te verskyn. Ek gaan maar eerder koffie soek om uit die moeilikheid te bly! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Paulshof - 10:56 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Stone Haven Road
  • Friday Woodmead - 10:54 AM
    Road name: M1 Southbound
    QUEUING TRAFFIC on the Woodmead Drive off-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.