Amor gedreig

2010-08-13 10:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die stormwolke rondom Joost van der Westhuizen en Amor Vittone se egskeiding bly net ál digter saampak met nuwe bewerings van ‘n dreigbrief wat Vittone ontvang het en vars inligting rondom 'n moontlike "derde party."

Volgens onlangse mediaberigte het Van der Westhuizen – ‘n selferkende ontroue eggenoot en hoofrolspeler in ’n seksvideo – Vittone glo van ontrouheid beskuldig.

Huisgenoot berig nou dat Van der Westhuizen toegang tot Vittone se rekenaar of selfoon gekry het en afgekom op korrespondensie tussen haar en ’n man wat sy onlangs tydens ’n vakansie in Kanada ontmoet het.

‘n Vertrouling van Vittone het hierdie inligting aan Huisgenoot bekend gemaak, maar is die inhoud van die korrespondensie egter glo “doodonskuldig.”

“Nee, jy kan dit nie ’n flirtasie noem nie. Dis ook nie ’n affair nie – hy sit dan daar en sy hier. Dis ’n vriend wat haar ’n bietjie boost, dis al,” het die vriendin aan Huisgenoot vertel.

“Maar Amor en die man het nogal vermoed dat Joost haar gaan dophou deur na haar korrespondensie te kyk, en hulle het doelbewus leidrade gelos om te sien of hulle hom kan betrap,’’ het die vriendin ook gesê.

Huisgenoot berig verder dat Vittone ’n naamlose dreigbrief ontvang het waarin sy gewaarsku is as sy nie vir Joost terugvat nie, sal sy in die openbaar verneder word.

Die skrywer van dié brief het ook glo na bewering gesê hy of sy was een van die betrokkenes by die maak van die seksvideo.

Lees meer by Huisgenoot.com

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
70 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Shhhh Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.