Amor: ‘Die tyd sal leer wat van ons gaan word’

2010-05-29 09:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die sangeres Amor Vittone en haar man, die gewese Bok-held Joost van der Westhuizen, is uitmekaar nadat sy tot die besef gekom het sy “vertrou nie meer vir Joost nie”.

“Dinge het in die laaste tyd gebeur wat my weer laat wantrou het. As hy iets sê wat nie die volle waarheid is nie, is dit vir my ’n groot krisis,” sê Amor in ’n onderhoud met die jongste Huisgenoot. Die tydskrif is van Maandag af te koop.

Die egpaar is tien dae gelede van tafel en bed geskei. Sy bly met die kinders in die spoglandgoed Dainfern noord van Johannesburg en Joost bly by ’n vriend.

“Die verhouding is op ys,” het Amor dié week aan Huisgenoot gesê.

“My en Joost se besluit om tydelik ons paaie te laat skei, beteken hoegenaamd nie dat ons op die punt van ’n egskeiding staan nie. Die tyd sal leer wat van ons gaan word. Miskien sal ons oor ’n week, oor drie maande of oor ’n jaar weet wat die lewe vir ons inhou.”

Sy onthul ook dat Joost in Augustus verlede jaar vir haar gesê het “hy dink” dit is hy in die berugte seksvideo wat die hele drama ontketen het.

Sy sê sy het aanvanklik verstaan waarom hy vir haar en die wêreld gejok het “omdat hy bang was”.

“Maar ses maande lank. Dis wat my baie seergemaak het.”

Amor vertel ook hoe die twyfel in haar gegroei het, veral nadat mense vir haar gesê het sy is dom, sy moet haar oë oopmaak.

Vrydag het Amor aan Philip de Bruin gesê: “Ek het gedink stilbly is die antwoord, maar dit is nie.”

Joost het Vrydagmiddag gesê hy het “die wêreld se respek” vir sy vrou en hul twee kinders. “Ek sal alles in my menslike vermoë doen om ons huwelik te laat werk ondanks die skeiding. “Alles wat nou gebeur, is immers my skuld. Ék moet dit regmaak.”

- Volksblad

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Shhhh Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.