'Almal welkom by ANC se eeufees'

2012-01-04 22:31
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Alle Suid-Afrikaners, mense van die Afrika-kontinent en die wêreld is welkom om die ANC se eeufeesvieringe by te woon, het Baleka Mbete, nasionale voorsitter van die party, gesê.

“Hulle benodig geen akkreditasie nie,” het sy Woensdag gesê.

Volgens Mbete stel baie mense daarin belang om die gebeurtenisse by te woon.

Mbete sê daar sal nie minder as 100 000 mense by die vieringe wees nie.

Sy sê die Vrystaatse inwoners reageer op ‘n positiewe wyse en maak hul huise se deure oop aan talle Suid-Afrikaners wat nie verblyf kon kry nie.

Thandi Modise, adjunk-sekretaris-generaal van die ANC, sê die meeste van die besoekers sal van die Vrystaat wees.

Die vermaak-program vir die feesvieringe skop Saterdag af. Kunstenaars sluit Selaelo Selota, Ihashi Elimhlophe, Zahara, Bhudaza, Big Nuzz, L'vovo, Spikiri, 340ML, Tidal Waves en Hotstix Mabuza in.

Die eeufeesvieringe se hoof-gebeurtenis vind Sondag plaas.

Daar is slegs 6 000 sitplekke in die Vrystaatse stadion vir presidensiële hoogwaardigheidsbekleërs gereserveer. Die res van die stadion word vir ANC-ondersteuners en burgers oopgehou.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: anc-eeufees

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Shhhh Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.