Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Fotograaf geprys vir toewyding

2012-10-22 12:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die bekroonde Suid-Afrikaanse fotograaf Alfred Kumalo se werk oor die lewe van oudpres. Nelson Mandela sal vir ewig gekoester word, het die Nelson Mandela-gedenksentrum Maandag gesê.

Kumalo (82) het Sondag in die ouderdom van 82 weens nierversaking in 'n hospitaal in Johannesburg gesterf.

"Die Nelson Mandela-gedenksentrum het oor die jare nou saam met Bra' Alf aan verskeie projekte gewerk. Ons sal sy ryk werk koester, sy toewyding aan sy kuns, sowel as sy "ouwêreldse sjarme"," het Sello Hatang, woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

Kumalo het Mandela se lewe voor en ná sy gevangenisskap uitgebeeld.

"Sy loopbaan as fotograaf, wat in 1951 begin het, het die begin van mnr. Mandela se politieke loopbaan uitgebeeld en Bra Alf het baie historiese geleenthede, waarin hy 'n belangrike rol gespeel het, afgeneem."

"Hamba kahle Bra Alf. Ons gaan jou mis."

Diegene wat saam met hom gewerk het, het sy professionaliteit geprys.

"Wat hy gedoen het, het hy goed gedoen en hy was 'n baie goeie storieverteller," het Hebert Mabuza, besturende redakteur van Sowetan, gesê.

Mabuza  en Kumalo het in die 1980's saam by The Star gewerk.

In sy aftrede het hy die Kumalo Photographic Museum in Diepkloof, Soweto bestuur en het ten spyte van sy ouderdom steeds as 'n professionele fotograaf gewerk en 'n fotografieskool in Diepkloof bestuur.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Tale... Gee my eerder 'n vleklose twee karaat diamant - as twee, drie karaat diamante vol krakies en vlekke. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.