Airlink hou sy vlerke

2009-12-14 22:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die departement van vervoer sê  SA Airlink se vlugte gaan nie opgeskort word nie, maar dié redery het tot Maandag om seker te maak dat sy onderhoudsprogram aan die veiligheidstandaarde voldoen.

Thami Ngidi, 'n woordvoerder van die departement van vervoer, het gesê Airlink kan sy dienste voortsit op die voorwaarde dat hy 'n paar kwelpunte onmiddellik aanspreek en 'n plan van aksie soos deur die burgerlugvaartregulasies aangevra, inhandig.

'n Oudit wat deur die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (BLO) gedoen is, het drie waarnemings en voorstelle oor Airlink se vlugoperasies gemaak en 12 bevindings oor Airlink se onderhoudsprogram.

Die BLO sal nie sy verslag aan die publiek bekendmaak nie.

Die BLO het Vrydag sy bevindings aan die minister van vervoer, Sibusiso Ndebele, voorgelê en dit met Airlink se bestuur bespreek.

Volgende week gaan die BLO se inspekteurs Airlink se verbeterings evalueer.

Die besluit om nie Airlink se vlugte op te skort nie, volg ná drie ongelukke in drie maande.

'n Airlink-vliegtuig met 30 passasiers aan boord het verlede Dinsdag die landingstrook op die George-lughawe in nat weer gemis.

'n Vlieënier is in een van dié ongelukke dood.

– Sapa



 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sa airlink  |  vliegongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Shhhh Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.