Agtjarige moontlik deur krokodil geëet

2009-12-24 20:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Daar word vermoed dat ‘n agtjarige seun in ‘n rivier in Ngoleni in Eshowe verdrink het, het polisie in KwaZulu-Natal Donderdag gesê.

Nkonzo Nzuza en ‘n vriend het Woensdag in ‘n rivier gaan swem nadat hulle gestuur is om water vir Nzuza se ma te gaan haal, het kapt. Tienkie van Vuuren in ‘n verklaring gesê.

“[Sy vriend] het na ‘n ruk besluit om huis toe te gaan en het gesê Nkozo moet saamkom, maar Nkonzo wou nog swem.”

Nokuthula Zulu, Nkonzo se ma, het die ander kind gevra waar haar seun is en het georganiseer dat daar ‘n soektog van die rivier gemaak word.

“;n Soektog is geloods, maar Nkonzo kon nie opgespoor word nie. Sy klere het nog op die rivierbank gelê. Gemeenskapslede het tot donker langs die rivierbanke gesoek, en weer vanoggend, maar daar was geen sukses sover nie.”

Daar word vermoed dat Nkonzo óf verdrink het, óf deur ‘n krokodil geëet is.

Baie krokodille is die afgelope tyd in die omgewing gesien.

Polisie het ook die area deursoek, maar geen polisieduikers is ingestuur nie as gevolg van die krokodille.

- Sapa

 

Lees meer oor: kindersterftes  |  verdrink

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Shhhh Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

Multipla 1.9 JTD MPV Dsl
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline
2006
R 129,990.00

VOLKSWAGEN

Caravelle T4 TDi Highline MPV Dsl
2003
R 189,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.