Agterplaasbewoners vas ná onwettige betoging

2012-01-27 23:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Ses-en-dertig mense is in hegtenis geneem na 'n onwettige betoging deur 'n groep agterplaasbewoners in die Kaapse Skiereiland om huise te eis.

Die groep het probeer om die Rondebosch Meent in die Kaapse suidelike voorstede te beset.

Die polisie het waterkanonne ingespan om die groep uiteen te jaag.

Hulle sê hulle word gedwing om in haglike omstandighede te woon terwyl die owerheid niks aan hulle probleme doen nie.

Volgens Andre Traut, 'n polisiewoordvoerder, is 'n man in Manenberg in hegtenis geneem omdat hy aan 'n onwettige betoging deelgeneem het.

Vyf-en-dertig ander betogers is later in Mobray vasgetrek.

Hulle sal in die hof verskyn wanneer hulle aangekla word. 

RSG.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: betogings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Nico sê... Sirrion....uitgevang! Jy se hierbo: "Ek gee eerder my liefde aan die agtergeblewe weeskinders in die gemeenskap. Uiters bevredigende werk."Jy, legens en stinkvinger werk seker saam om die arme weeskinders te misbruik want hulle praat mos nie. En dan noem jy dit liefde? Al drie van julle is rubbish wat agter skuilname wegkruip. Daar moet 'n rede wees! Julle is gemors. Sies!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Pta: 18-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 15-27°C Morning clouds. Pleasantly warm. Bfn: 13-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 22-27°C Morning clouds. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Jobs - Find your dream job

Copy Writer and Digital Strategist

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Product Developer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Network Engineer-Clickatell

Bellville, Cape Town, South Africa
Clickatell (Pty) Ltd
Market Related

Cars - Search 1000's of new and used cars

NISSAN

Livina 1.6 Visia 5-dr
2008
R 85,990.00

MERCEDES

C200 K Classic MY07 AT
2009
R 269,900.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2006
R 89,995.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.