Agt plaaswerkers dood, talle beseer in gru-ongeluk

2012-01-30 12:05
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Agt mense is dood en tientalle is beseer nadat ‘n vragmotor, wat 56 plaaswerkers vervoer het, Maandagoggend op ‘n brug in die Wes-Kaap omgeslaan het, het Keri Davids, woordvoerder van die provin­siale departement van gesondheid se nooddienste, in 'n verklaring gesê.

Die ongeluk het glo plaasgevind toe ‘n vragmotor, wat plaaswerkers vervoer het, in die rigting van Wolseley op die R45 tussen Gouda en Ceres teen ‘n stilstaande oesmasjien gebots het.

Die impak van die slag het veroorsaak dat die vragmotor se sleepwa by die brug af val en in die rivier beland.

Nooddienspersoneel het twee en ‘n half uur lank gewerk om die pasiënte op die toneel te stabiliseer.

Agt mense is op die toneel dood en agt ander het kritieke beserings opgedoen.

Davids het gesê 22 plaaswerkers het ligte tot ernstige beserings opgedoen, terwyl 18 ander ligte beserings opgedoen het.

‘n Discovery-helikopter het een kritiek beseerde pasiënt na ‘n gesondheidsfasiliteit geneem en 54 van die pasiënte is na die Paarl-hospitaal, Paarl Mediclinic en Tygerberg-hospitaal geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
67 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vytjie sê... Ag tog,Is die eerste paragraaf nou nodig? Moet 'n mens altyd sout in tottiewond invryf. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2006
R 249,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

RunX 180 RX 5-dr MY04
2005
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.