Agt in hof vir onwettige oorplantings

2010-11-23 11:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Agt mense, insluitende twee dokters, sal na verwagting Dinsdag in die Durbanse streekshof verskyn in verband met onwettige orgaanoorplantings by Netcare KwaZulu-Natal (NKZ).

Dagvaardings is in Oktober aan die vier chrurge, ‘n dokter, ‘n vertaler en twee voormalige werknemers van Netcare, uitgereik.

Dit volg nadat NKZ verlede maand skuldig bevind is aan aanklagte wat verband hou met onwettige oorplantings.

Hulle het skuld erken en ‘n R4 miljoen boete ontvang.

NKZ het 100 aanklagte in die gesig gestaar, insluitende dat die hospitaal se werknemers niere op onwettige wyse tussen 2001 en November 2003 bekom het.

Hulle is ook daarvan aangekla dat hulle oorplantings gedoen het waar vyf van die skenkers kinders was. Hulle is vir die operasies betaal.

Mense, hoofsaaklik Brasiliane, is so min as R42 000 betaal om hul niere aan Israeliese pasiënte te skenk.

Dr. Richard Friedland, Netcare se uitvoerende hoof, is daarvan beskuldig dat hy bewus was van die onwettige oorplantings en dat hy toegelaat het dat dit voortgaan.

Aangesien NKZ skuldig gepleit het, is die aanklagte teen Friedland onvoorwaardelik teruggetrek.

Nie een van persone wat Dinsdag in die hof verskyn het werk nog vir Netcare nie.

Volg Nuus24 op Twitter



- SAPA

Lees meer oor: netcare  |  dokters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vytjie sê... Ag tog,Is die eerste paragraaf nou nodig? Moet 'n mens altyd sout in tottiewond invryf. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2006
R 249,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

RunX 180 RX 5-dr MY04
2005
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.