Afrika leen miljarde aan Eskom

2009-11-26 20:41
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Afrika-ontwikkelingsbank (AfDB) het Donderdag ’n lening ter waarde van €1.86 biljoen (R21 miljard) aan Eskom toegestaan om ’n kragprojek te finansier wat Suid-Afrika en die energiekapasiteit van Suider-Afrika ’n aansienlike hupstoot sal gee.

“Suid-Afrika se kragkrisis was tot dusver ‘n groot struikelblok vir Afrika se ekonomie,” het Donald Kaberuka, die president van AfDB Donderdag luidens ‘n verklaring gesê.

“Die bank is bly om by die projek betrokke te wees."

"Die handeling moet gesien word as deel van die bank se volgehoue poging om Afrika te help om die gaping in die infrastruktuur van die land te oorbrug,” het hy gesê.

Die Medupi-kragtasie wat in Limpopo geleë is, sal na verwagting teen 2012 in werking tree.

Buiten Medupi, is Eskom besig met talle ander herwinbare energieprogramme.

In totaal beloop die koste van die projek sowat €11.19biljoen (R 126 miljard).

Dit sal grootliks deur ekwiteitskapitaal (53%) gefinansier word en sowat 47% deur lenings.

- Sapa
 

Lees meer oor: kragstasie  |  eskom

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Hoe de hel los ouers 'n kind in 'n toegesluite motor? Kind kon paniek geraak het, wie weet? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.