Afriforum stel organiseerder aan vir Limpopo

2012-02-23 15:59
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die burgerregte-groep AfriForum het 'n organiseerder aangestel vir Limpopo, het die groep in ‘n verklaring bekendgemaak.

Die organisasie het in die laaste jaar amper 50 takke landwyd gestig en “gemeenskappe só in staat gestel om swak dienslewering, korrupsie en ander wandade waaraan munisipaliteite hul skuldig maak, teen te staan,” het Tiaan Esterhuizen, die groep se organiseerder vir Limpopo, gesê.

Hy sê daar kom steeds meer navrae in van gemeenskappe wat hul eie takke in Limpopo wil stig.

“AfriForum alleen kan nie gelyktydig in elke dorp wees om te verseker dat daar nie inbreuk op mense se regte gemaak word nie. Die enigste oplossing is om ons lede te bemagtig en op te lei om in hul dorpe en stede betrokke te raak,” lui die verklaring.

Esterhuizen sê AfriForum se plaaslike strukture kan op die organisasie steun vir regshulp en kry ook onder meer bystand met opleiding, administratiewe sake en kommunikasie.

“Individue het steeds die keuse of hulle slegs op nasionale vlak 'n bydrae wil lewer en of hulle op 'n plaaslike vlak self hul regte gaan beskerm.”

“AfriForum skep die struktuur vir beide en gee aan gemeenskapsleiers die geleentheid om hul plaaslike regering op hul tone te hou,” sê Esterhuizen.

Volg Nuus24 op Twitter 

- Nuus24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Hoe de hel los ouers 'n kind in 'n toegesluite motor? Kind kon paniek geraak het, wie weet? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.