AfriForum takel Motata oor rassisme

2011-05-14 18:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Regterlike Gedragskomitee (JCC) het Saterdag 'n klag van rassisme teen regter Nkola Motata wat deur AfriForum ingedien is, ondersoek, het die organisasie gesê.

"Geen besluit is vandag geneem nie, maar die JCC het gesê ons sal per brief van die uitkoms in kennis gestel word," het Kallie Kriel, 'n woordvoerder, gesê.

AfriForum het gesê hulle klag is gebasseer op 'n oudio-opname van Motata se kommentaar ná hy in 2007 met sy motor in die muur van 'n huis in Hurlingham, noord van Johannesburg, vasgery het.

Volgens Kriel het Motata in die opname kort ná die ongeluk vir Richard Baird, die eienaar van die huis, gesê, "geen Boer gaan my ondermyn nie. Hierdie was altyd die wit man se land, maar dit is nie meer nie".

Afriforum beweer dat Motata se kommentaar rassisties is.

"Enige regter wat hom skuldig maak aan rassistiese optrede, soos Motata oënskynlik in die oudio-opname gemaak het, het geen reg om 'n regter te wees nie," het Kriel gesê.

"Die oudio-opname is in die hof as bewysstuk aanvaar, en ons glo dat daar, op grond hiervan, 'n prima facie-saak is," het Kriel gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: nkola motata  |  rassisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Hoe de hel los ouers 'n kind in 'n toegesluite motor? Kind kon paniek geraak het, wie weet? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.