AfriForum kla oor Fifa-advertensie

2010-04-21 18:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – AfriForum het amptelik ‘n klagte by die gesagsowerheid vir reklamestandaarde (ASA) ingehandig nadat advertensies vir die 2010 Fifa Wêreldbeker-sokkertoernooi glo verkeerdelik na Bloemfontein en Pretoria verwys het as Mangaung en Tshwane.

Volgens AfriForum is die advertensie misleidend omdat dit wil laat blyk dat Bloemfontein en Pretoria se name verander is.

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is van mening dat hulle aansoek suksesvol sal wees omdat AfriForum voorheen ‘n soortgelyke klagte ingedien het wat positiewe resultate opgelewer het.

“AfriForum wil hê die Wêreldbeker-sokkertoernooi moet suksesvol wees,” het Kriel gesê.

Hulle is egter teleurgesteld in Fifa se plaaslike reëlingskomitee omdat hulle hierdie geleentheid gebruik om die pogings te bemark om die name van Bloemfontein en Pretoria te verander.

- Nuus24
 

Lees meer oor: 2010  |  afriforum  |  bemarking

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Hoe de hel los ouers 'n kind in 'n toegesluite motor? Kind kon paniek geraak het, wie weet? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.