Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Afgedankte Amplats-werkers kom byeen

2012-10-06 11:22
Tweets Share Share line Print

Rustenburg – Sommige van die 12 000 mynwerkers wat deur die wêreld se grootste platinumprodusent afgedank is, het Saterdag byeengekom om protes aan te teken teen hulle afdanking.

Ongeveer 100 mynwerkers het by 'n stadion in Rustenburg byeengekom om hulle reaksie te beplan ná 12 000 werkers van Anglo American Platinum (Amplats) Vrydag in die pad gesteek is.

"Ek het gisteraand 'n boodskap ontvang om te sê ek is afgedank weens die onwettige staking," het Mkhari, 23, gesê. Hy het slegs twee maande gelede by die myn begin werk.

"Dis nie reg nie. Ek het baie skuld, 'n kind, huur..." het sy vriend, Mpoti, ook 23, gesê.

Gepantserde voertuie van die polisie het buite die stadion gestaan, terwyl 'n polisiehelikopter ook te sien was.

Intussen is 'n takleier van die National Union of Mineworkers (NUM) Vrydagaand by sy huis in Marikana doodgeskiet, het dié vakbond gesê.

Lesiba Seshoka, 'n woordvoerder, het die aanval 'n "sluipmoord" genoem. Die polisie kon die moord nie onmiddellik bevestig nie.

"Dit volg na die dood van die NUM-takvoorsitter verlede naweek en die aanval op 'n ander takleier, wat ontsnap het terwyl sy vrou vermoor is," het Seshoka gesê.

Die man wat vermoor is, was die NUM-taksekretaris by Western Platinum.

Vyf NUM-lede is al dood in geweld wat verband hou met 'n staking by Lonmin se platinummyn in Marikana tussen 10 en 16 Augustus.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Maartens sê... Die dat jy elke dag by die huis sit? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 15:59 PM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY VEHICLE in the left lane between Gilloolys Interchange and the Linksfield Road exit - DELAYS
  • Tuesday Braamfontein - 15:58 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Empire Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.