Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Adv. Barbie 'was heks op brandstapel'

2011-09-22 08:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – “Die heks moes verbrand word en die regsberoep het dubbel seker gemaak dat sy nie vrykom van die brandstapel nie.”

Só skryf dr. Johann Lemmer, seksuoloog en gewese stiefpa van Cézanne Visser (oftewel adv. Barbie), in sy boek oor die opsienbarende lewe en verhoor van Visser. Sy dien tans sewe jaar tronkstraf uit op verskeie seksverwante aanklagte.

Dirk Prinsloo, die advokaat saam met wie sy geleef het toe die misdade gepleeg is en wat tans in Belarus tronkstraf uitdien weens ’n bankrooftog, is volgens Lemmer ’n “seksuele sadis” wat “binne ’n paar maande daarin geslaag het om van ’n onskuldige jong meisie sy Barbiepop-slet te maak”.

Sy boek, Advokaat Barbie – Wat regtig gebeur het word Vrydag in Centurion bekend gestel en sal daarna in boekwinkels te koop wees.

Die boek volg op die hakke van Visser se ma, Susan, se boek, Ek wil hê jy moet weet – sy bly my kind.

Lemmer se boek verskil hemelsbreed van sy gewese vrou s’n. In sy boek word eksplisiet oor Prinsloo se seksuele afwykings geskryf. Hoewel geen ouderdomperk op die boek geplaas is nie, bevat dit tog ’n geweld-en-seks-waarskuwing.

Lemmer het Woensdag gesê sy boek is nie “’n verhaal nie, maar eerder ’n dokumentêre vertelling” oor Visser en Prinsloo se verhouding en van die opsienbarende verhoor. Hy was van meet af aan as seksuoloog by die verhoor betrokke.

Hy sê onder meer dat wat in Prinsloo se huis gebeur het, nie “eens naastenby kinky seks” was nie, maar die dade van ’n “gevaarlike seksuele sadis”.

“Prinsloo se seksuele wellus het nie net by ‘normale’ gemeenskap gebly nie. Dit was meestal kragdadig, vinnig, pynlik en emosieloos.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: cezanne visser
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
187 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jeramy Donald De Wee sê... Die tyd toe malema uitsprake maak toe se almal dis die ANC wat so se. Nou wil ou Trilop kom noem die Da is nie deel daarvan. Rasistiese goed Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.