Adv. Barbie uit op borgtog

2010-02-24 17:17
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Cézanne Visser, ook bekend as “Advokaat Barbie”, het Woensdag slegs sowat ‘n uur en ‘n half agter tralies deurgebring, voordat sy weer op borgtog vrygelaat is.

Dit het gevolg nadat sy tot sewe jaar tronkstraf gevonnis is nadat sy skuldig bevind is aan seksdade wat sy saam met haar voormalige kêrel Dirk Prinsloo aan jong vroue en kinders gepleeg het.

Waarnemende regter Chris Eksteen het Visser se aansoek tot appèl in die hooggeregshof in Pretoria geweier.

Nietemin het hy haar op borgtog vrygelaat, hangende die uitkoms van haar aansoek vir appèl aan die appèlhof.

Haar borgtog is opgestoot van R5 000 na R10 000 en sy moes haar paspoort aan die aanklaer oorhandig.

Indien die appèlhof haar aansoek van die hand wys, sal Visser binne 48 uur aan die registrateur van die hooggeregshof moet rapporteer om haar sewe jaar tronkstraf te begin uitdien.

- Sapa


 

Lees meer oor: cezanne visser  |  hofsake

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ja hy is beslis nie meer die leier van die anc jeugliga nie!! Hy het sy bek uitgespoel soos hy wou en nie gedink dat sy eie mense hul moere gaan strip nie,maar eintlik is dit ook maar net omdat hy Zuma so erg gekritiseer het. Zumpie soek nie teenstanders nie want hy wil nog vir 4jaar lekker geldjies verdien en vernaam voorkom. Hierdie aap nasie is Suid-Afrika se ondergang. HOE kon slim F.W. de Klerk DIT nie geweet het nie?! Of het hy maar met sy miljoene in die bank,warm agter sy griek se rug net eenvoudig nie meer geworry het nie?! WIE moet eintlik hier die kopskoot kry?! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.