'Adv. Barbie toon berou'

2010-02-08 14:13
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Cézanne Visser, ook bekend as advokaat Barbie, het berou getoon vir die seks-verwante dade waaraan sy skuldig bevind is, het die forensiese kriminoloog Ian Sonnekus Maandag aan die hooggeregshof in Pretoria gesê.

Sonnekus het aan die hof gesê dat Visser haarself gedurende die verhoor “beoordeel” het.

Na verskeie konsultasies met Visser nadat sy in Oktober skuldig bevind  is, het Visser glo aan Sonnekus gesê dat sy nie meer vatbaar is vir manlike manipulasie nie.

Gedurende die verhoor het die verdediging geargumenteer dat Visser die seksuele dade aan minderjariges gepleeg het omdat sy onder die invloed van Dirk Prinsloo, haar gewese kêrel, was.

Met verwysing na die onsedelike dade en die pyn wat die slagoffers moes deurmaak, het Sonnekus gesê dat Visser jammer voel oor die situasie.

“As dit my eie kind was sou dit onaanvaarbaar gewees het. Dit moes erg vir haar gewees het. Sy het dit nie verwag nie en sy kon dit as traumaties ervaar het,” het Visser aan hom gesê.

“Sy toon regtig berou en sy het baie wysheid hieruit gekry,” het hy getuig.

Daar is aan die hof gevra om in ag te neem dat sy ‘n eerste oortreder is en geen vorige skuldigbevindings het nie, wanneer haar vonnis opgelê word.

- Sapa
 

Lees meer oor: cezanne visser  |  hofsake

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Dawid sê... Stem met jou saam behalwe die deel oor die koeie! Koeie is herkouers en my ondervinding is die lot is nie herkouers nie,wil net nog meer hê! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

BI Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Senior Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 105,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 123,120.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.