Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Adv. Barbie 'ten volle gerehabiliteer'

2013-02-22 08:20
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Cézanne Visser, beter bekend as adv. Barbie, het haarself in die Pretoriase vrouegevangenis ontdek, al is daar wéér bevind sy is nog nie gerehabiliteer nie, berig Beeld.

“Sy het goed aangepas, ongelooflike verhoudings in die tronk opgebou en haar lewenservaring onherroeplik verbreed.

“Sy het Christelike vergifnis ervaar, al het sy nog nie die geleentheid gekry om haar slagoffers om vergifnis te vra nie,” het Susan Lemmer, haar ma, Donderdag gesê.

Visser was deel van ’n dansgroep wat opgetree het by die seremoniële opening van die departement van korrektiewe dienste se nasionale sokkertoernooi genaamd Afcon Behind Bars.

Visser het voet by stuk gehou haar dogter is ten volle gerehabiliteer, al het die paroolraad verlede maand haar aansoek om die omskakeling van haar vonnis na korrektiewe toesig vir ’n tweede keer van die hand gewys.

Dié paroolraad het besluit sy is steeds nie gerehabiliteer nie nadat die Pretoriase hooggeregshof in Desember gelas het dat haar aansoek heroorweeg moet word.

Volgens Visser sal haar dogter op 17 Mei reeds drie jaar van haar vonnis van sewe jaar tronkstraf uitgedien hê. Sy het weens ’n presidensiële kwytskelding ses maande afslag op haar vonnis gekry.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: cezanne visser  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Dankie vir jou vertelling Pillip. Dit is lekker om na iemand te luister wat van ons geskiedenis praat met kennis daaroor. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.