Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Aanvalle op boere raak almal, ongeag van ras'

2012-08-14 22:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Bernard Maree, woordvoerder van die Vrystaatse Landbou-unie, het sy kommer uitgespreek oor die veiligheid van boere en hul gesinne in die Ladybrand-gebied, het RSG berig.

Dit volg nadat 'n Amerikaanse plaasbestuurder in sy plaashuis naby Ladybrand in die Vrystaat aangerand is.

OFM het vroeër berig Allen Rodgers (61) is Maandag omstreeks 17:30 deur twee inbrekers in sy huis ingewag voordat hy vasgebind en herhaaldelik met 'n voorwerp geslaan is. Hy veg om sy lewe in die Mediclinic Bloemfontein.

Martin Xuma, ‘n polisiewoordvoerder, sê die verdagtes het te voet met 'n groot kontantbedrag en twee selfone gevlug. Die polisie is nog op soek na die skuldiges.

Maree sê aanvalle op boere raak almal; ongeag van ras.

Pieter Groenewald, VF+-LP en -woordvoerder, het vroeër in ‘n verklaring gesê die onlangse moord op Ronél van Eyk, ‘n boervrou naby Hartbeesfontein in die Noordwes, is ‘n bewys dat die regering beheer oor misdaad verloor het.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: plaasmoorde  |  plaasaanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

56 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
52 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Great Stuff John! ;) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Ridgeway - 13:09 PM
    Road name: N12 Eastbound
    Accident at Xavier Street
  • Saturday Pretoria - 13:09 PM
    Road name: N1 Northbound
    Queuing Traffic between Atterbury Road and the N4 eMalahleni split
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.