AWB se tv-fiasko: Debat was regverdig, sê UKKSA

2010-06-02 15:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het beslis dat die berugte debat tydens AWB-leier Andre Visagie se onderhoud met e-tv regverdig was.

Die debat is kort na voormalige AWB-leier, Eugene Terre'Blanche se moord, uitgesaai.

Visagie het uit die ateljee gestorm nadat die politieke analis Lebogang Pheko, wat ook deelgeneem het aan die debat, hom herhaaldelik in die rede geval het.

Voor hy die ateljee verlaat het, het die AWB-leier Pheko gedreig.

Die kommissie het klagtes van die publiek dat e-tv nie regverdig teenoor die AWB-leier opgetree het nie, verwerp.

“E-tv het moeilikheid gesoek het deur ‘n debat van so ‘n aard kort na die moord op  Eugene Terre'Blanche te reël,” het  komm. Henning Viljoen in sy uitspraak gesê, "en moeilikheid sou kom."

Visagie het hom ook vasgeloop teen die aanbieder, Chris Maroleng, waarna Maroleng “don’t touch me on my studio” gesê het.

Die frase het sedertdien 'n bekende uitdrukking geword.

Viljoen het bevind dat e-tv nié die gedragskode vir uitsaaiers, wat bepaal dat alle partye regverdiglik verteenwoordig moet word, gebreek het nie.

“Ten spyte van die onderbrekings, die vurige debat en die fiasko aan die einde, is albei partye die geleentheid gebied om hul saak te stel,” het Viljoen gesê.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: awb  |  televisie  |  media

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Niekie sê... ONNOSEL! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.