'ASA wou Chuene vernietig'

2009-11-06 09:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Suid-Afrika se Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Sascoc) het Atletiek Suid-Afrika (ASA) se president, Leonard Chuene, geskors omdat hulle sy pogings tot transformasie wou verhoed, het ‘n  ASA raadslid Vrydag gesê.

“Hulle wil Chuene se kop hê. Hulle wil Chuene vernietig,” het die raadslid, Simon Dlamini, in ‘n onderhoud op SAfm gesê.

“Chuene veg vir transformasie binne Sascoc self. Dit is die rede waarom Chuene so gehaat word. Dit is hoekom ons by hom gestaan het.”

Die Olimpiese bestuursraad het Donderdag in ‘n verklaring gesê Chuene is geskors hangende die uitslag van ‘n ondersoek oor die hantering van die goue medaljewenner, Caster Semenya, se geslagstoetse deur die ASA.

Sascoc se hoof- uitvoerende beampte, Tubby Reddy, het aan Safm gesê dat die liggaam wetlik opgetree het in die besluit om Chuene te skors.

“As jy na die sportwet kyk, laat dit toe dat die land se sportfederasie sulke ondersoeke loods.”

Daar was verskeie redes vir Chuene se skorsing, het hy gesê, insluitende die feit dat hy ‘n dokter se raad om Semenya uit die wêreldkampioenskappe te onttrek, geïgnoreer het.

“Sy aksies was baie onverantwoordelik,” het Reddy gesê en bygevoeg dat Chuene “skade” aan Semenya aangerig het.

Hy het gesê dat ‘n ondersoek sal toon watse strafregtelike stappe teen Chuene geneem moet word.

“Daar is verskillende strawwe wat uitgevoer kan word. Een van hulle kan permanente skorsing wees.”

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: caster semenya  |  leonard chuene  |  asa

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ek stem altyd saam met jou. Ons koppe werk in dieselfde rigting. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.