ANCYL swyg oor Valke-ondersoek

2011-08-21 10:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-jeugliga het Sondag geweier om kommentaar te lewer oor die Valke se ondersoek na sy leier, Julius Malema, se finansiële sake.

Die Valke het Saterdagaand bevestig dat bewerings van korrupsie en bedrog teen Malema ondersoek word.

Dít volg nadat die burgerregte-organisasie AfriForum in Julie 'n klag teen Malema ingedien het.

AfriForum het die korrupsie-klag teen die jeugleier ingedien ná berigte dat hy 'n trustfonds geskep het waarin sakelui en politici geld betaal sodat Malema sy invloed moet gebruik om tenders aan hulle toe te ken.

Kol. McIntosh Polela, Valke-woordvoerder, kon nie veel oor die ondersoek uitbrei nie.

"Dit is die eerste keer dat ons kan bevestig dat ons 'n ondersoek doen, maar ons kan nie meer besonderhede gee nie."

Dié ondersoek kom 'n dag nadat die ANC aangekondig het dat Malema dissiplinêr verhoor sal word omdat hy verdeelheid in die ANC saai en die party in oneer bring.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: julius malema  |  korrupsie  |  valke  |  bedrog  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Niekie sê... ONNOSEL! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.