Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANCYL ontsteld oor IMF-bydrae

2012-06-20 23:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-Jeugliga is geskok deur die regering se gereedheid om $2 miljard (sowat R16,58 miljard) aan die Internasionale Monetêre Fonds te leen.

“Dit word in die sterkste terme verwerp weens die realiteit dat terwyl ons jeugmaand in Suid-Afrika vier, miljoene jong mense werkloos is en deur erge armoede en ekonomiese ongelykheid in die gesig gestaar word,” het die liga Woensdag in ‘n verklaring gesê.

Die Tesourie het Dinsdag gesê die geld word gegee in terme van ‘n IMF-“brandmuur” wat bedoel is om toekomstige finansiële krisisse te verhoed. President Jacob Zuma het dié onderneming by die G20-spitsberaad, ‘n vergadering van die wêreld se grootste ekonomieë in Los Cabos, Mexiko, gemaak.

“As die IMF die fondse gebruik, word die geld aan die IMF geleen en dit is nie ‘n skenking nie... in hierdie tyd sal die geld rente trek vir Suid-Afrika,” het Zuma se woordvoerder, Mac Maharaj, Dinsdag gesê.

“Die kapitaal van die lening sal uiteindelik terugbetaal word aan Suid-Afrika. Dit is soos om geld aan ‘n baie sterk bank te leen. Hierdie lening is nie ‘n risiko nie.”

Die ANCYL het die skuif veroordeel en gesê die IMF het nog geen noemenswaardige bydraes gemaak tot die verbetering van die lewens van Suid-Afrikaners nie.

“Die IMF weier hervorming, is toegewyd aan imperialisme en hou aan om ‘n ou wag te beskerm wat weerstand teen verandering volhou.”

Dit sou meer gepas wees om die geld vir opvoeding te gebruik en om werke te skep vir jong Suid-Afrikaners. Die liga het gesê die Suid-Afrikaanse regering se benadering tot internasionale kwessies moet nie ten koste van sy eie mense wees nie.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: imf  |  ancyl
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Lorna Mosca sê... Kom ons vote weer vir die ANC..........het nog nooit nie, sal nooit nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.