ANCYL mobiliseer steun vir Malema, Shivambu

2011-08-28 14:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Lede van die ANC-jeugliga regoor die land word gemobiliseer om hul steun aan Julius Malema en Floyd Shivambu te toon, het die jeugliga Sondag gesê.

"Die na­sio­na­le uitvoerende komitee (NUK) en die provinsiale uitvoerende komitee (PUK) gaan ons leierskap ondersteun en ons wil ons strukture daarvan in kennis stel," het Ayanda Kasa Ntsobi, sekretaris van die Gautengse ANC-jeugliga, gesê.

Sy het gesê lede van die ANCYL is gevra om ter ondersteuning van Malema en Shivambu buite Luthuli-huis in Johannesburg te vergader.

"Ons wil hê ons lede moet weet dat dit 'n vreedsame optog is en nie teen die ANC nie."

Meer as 350 verteenwoordigers van takke in Gauteng het Sondag in Braamfontein vergader oor die aanklagte wat teen Malema en Shivambu gebring is.

Soortgelyke vergaderings is in verskillende provinsies regoor die land gehou.

Malema en Shivambu word daarvan aangekla dat hulle die party in oneer bring oor hul openlike steun aan opposisiepartye in Botswana vir regeringsverandering in die land. Malema is ook daarvan aangekla dat hy verdeeldheid in ANC saai.

Malema het Vrydag gesê hy is gereed vir die dissiplinêre verhoor.

"Wat ookal met ons gebeur, ons is reg daarvoor. Ons bloed sal swart, groen en goud bly al word ons môre afgedank."

Malema en Shivambu sal Dinsdag en Woensdag voor die ANC se tugkomitee verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Niekie sê... ONNOSEL! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.