ANCYL kan tot middernag appelleer

2011-11-24 17:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die leiers van die ANC-jeugliga het tot middernag kans om hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee in te dien.

"Vandag (Donderdag) is die laaste dag wat hulle kan appelleer. Ons verwag dat hulle enige tyd vandag die appèl inhandig," het Keith Khoza, woordvoerder van die ANC, gesê.

Die begin van die appèlproses is afhangend van die beskikbaarheid van die lede van die appèlkomitee

Khoza het gesê die appèlproses sal waarskynlik volgende week begin.

Julius Malema, omstrede leier van die jeugliga (ANCYL), Floyd Shivambu, woordvoerder van ANCYL, Ronald Lamola, adjunkleier van die jeugliga, Sindiso Magaqa, sekretaris-generaal, Kenetswe Mosenogi, adjunk-sekretaris-generaal, en Pule Mabe, tesourier-generaal, is skuldig bevind en twee weke gelede deur die ANC se nasionale tugkomitee (NTK) geskors.

Malema is vyf jaar geskors en beveel om sy pos as president van die jeugliga te ontruim en Shivambu is drie jaar geskors en ook gesê om sy pos te ontruim.

Die ander vier leiers vir elk twee jaar geskors. Die skorsing is opgeskort vir 'n tydperk van drie jaar.

Die jeugliga sal na verwagting aanvoer dat hy onafhanklik van die ANC is en dat die NTK op die liga se “ou” grondwet staat gemaak het toe die vonnisse opgelê is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Niekie sê... ONNOSEL! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.