ANCYL gaan militêre opleiding ontvang

2010-05-13 20:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANCYL se nasionale uitvoerende komitee, gelei deur hul leier Julius Malema, sal in September militêre opleiding ontvang, is Donderdag aangekondig.

Lindiwe Sisulu, die minister van verdediging, het ooreengekom om die nodige reëlings te tref, het die ANCYL en die departement in ‘n gesamentlike verklaring gesê.

Hierdie ooreenkoms is gemaak terwyl Sisulu die ANCYL se nasionale uitvoerende komitee toegespreek het en diensplig voorgestel het vir die werklose jeug, het hulle gesê.

Sisulu het die voordele van die program uitgelig en het insette van die ANCYL ontvang oor hoe diensplig geïmplementeer moet word.

“Die diensplig sal werklose jongmense basiese militêre opleiding en belangrike vaardighede leer om hulle toe te rus vir hul toekoms,” het sy gesê.

“Terwyl hulle twee jaar se basiese militêre opleiding in een van die Suid-Afrikaanse verdedigingsmag se dienste – SA weermag, SA lugmag, SA vloot of SA mediese dienste – ondergaan, sal hulle ook verskeie vaardighede leer en praktiese werkservaring opdoen wat hulle in die toekoms kan gebruik.

Sisulu het bygevoeg dat die program deur tersiêre instellings erken sal word.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: julius malema  |  ancyl

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.