ANCYL dreig weer oor Nedbank

2009-10-03 11:50
Tweets Share Share line Print

Nedbank moet sy ASA-borgskap herinstel, of die gramskap van patriotiese Suid-Afrikaners verwag, het die ANC-jeugliga (ANCYL) Saterdag gesê.

"[Die] ANCYL doen ‘n beroep op Nedbank om sy borgskap van Atletiek Suid-Afrika (ASA) weer in te stel, of die mag van patriotiese Suid-Afrikaners te ervaar," het die ANCYL-woordvoerder Floyd Shivambu in ‘n verklaring gesê.

"Die ANCYL sal patriotiese Suid-Afrikaners, maatskappye, instansies en regeringsdepartemente wat met Nedbank sake doen aansê om hul rekeninge by die bank weg te neem en na ander banke oor te plaas as die borgskap nie weer ingestel word nie.

"Ons wil dit in die openbaar sê dat hierdie nie ‘n bedreiging is nie, maar ‘n belofte," het Shivambu gesê.

Volgens Shivambu is die voorgestelde optrede daarop gemik om te verseker dat banke hulle “verantwoordelikheid” nakom om te belê in die ontwikkeling van atletiek in die land.

Shivambu het egter aangedui dat die ANCYL bereid is om met Nedbank “in gesprek te tree” oor sportborgskappe.

"Die ANCYL is egter bereid om met die leierskap van Nedbank in gesprek te tree om ‘n gemeenskaplike begrip te ontwikkel vir die befondsing van sport; veral die ontwikkeling van atletiek in Suid-Afrika kan nie ondermyn word as gevolg van klein foutjies nie."

Hy het gesê dat die onttrekking van Nedbank se borgskap op die oog af daarop gemik is om ASA te “ondermyn” en om “die ontwikkeling van atletiek in die land terug te draai”.

Saterdag se verklaring kom nadat die ANCYL-leier Julius Malema vroeër gedreig het om “die samelewing te mobiliseer” teen Nedbank.

- Nuus24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: nedbank  |  julius malema  |  ancyl

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.