Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANCYL beplan optog na Zille se kantoor

2012-08-26 14:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-jeugliga in Kaapstad beplan Maandag 'n optog na premier Helen Zille se kantoor, het 'n streekvoorsitter gesê.

Zille het aan die Sunday Times gesê sy sal slegs teenwoordig wees om lede van die jeugliga se versoekskrif te aanvaar indien hulle "hul dreigemente om die stad onregeerbaar te maak" terugtrek.

Khaya Yozi, voorsitter van die jeugliga in die Dullah Omar-streek, het gesê die optog word gehou om te verseker dat "wit begunstigdes" van ekonomiese produksie "die knyp sal voel".

Hy het egter gesê die doel is nie om geweld aan te hits nie.

Die optog word gehou om die aandag te fokus op probleme met dienslewering, het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: helen zille  |  ancyl  |  politiek  |  dienslewering
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

bviljoen sê... Los die blerrie tradisie!!! Kan mos sien dis barbaars!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SAP Data Resource – Cape Town

Cape Town
West Coast Personnel
Market Related

Senior JSP/Java Developer – R550k per annum

Johannesburg
E-Merge IT Recruitment
R500000 - R550000

Article Clerk

George - Knysna
Alfa & Omega Networked Business Solutions (PTY)Ltd
R6000 - R7000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.