ANCYL: Mantashe is teenstrydig

2012-01-19 17:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, word beskuldig van teenstrydigheid nadat hy leiers wat in die openbaar kommentaar oor die ANC-jeugliga se dissiplinêre sake gelewer het, tereggewys het.

Die ANCYL het aan Mantashe geskryf om te kla oor dié teregwysing, het The Star berig.

Die party het in die brief aangevoer dat leiers, insluitende Mantashe en president Jacob Zuma, by verskeie geleenthede gepraat het oor kwessies wat verband hou met die dissiplinêre proses en dissipline in die ANC.

Hulle is nog nooit tot orde geroep deur die gesamentlike leierskap nie, het die ANCYL gesê.

“Ons dink dit is teenstrydig van die ANC-leierskap om sommige beleide en waardes op sekere leiers toe te pas, terwyl dit nie by ander leiers toegepas word nie,” het die ANCYL glo in die brief geskryf.

Dinsdag, ‘n dag ná ‘n nasionale uitvoerende komiteevergadering, het Mantashe in ‘n verklaring gesê dat dit “korrek” is vir partyleiers om “uit die proses te bly” rakende die saak teen die voormalige president van die ANCYL Julius Malema.

Hy het gesê dit kan geïnterpreteer word dat hulle die uitkoms van verrigtinge probeer beïnvloed.

Mantashe het aan The Star gesê dat die verskil tussen die ANC se tesourier-generaal, Mathews Posa, se kommentaar en dit wat deur hom en ander leiers gemaak is “in die algemeen” was en nie gefokus was op die dissiplinêre prosesse wat aan die gang is nie.

Phosa het oor die naweek tydens ‘n veldtog in Sekhukhune gesê die ANC is “nie ‘n asblik vir kamerade” nie.

Phosa het ook die kabinet se besluit om vyf Limpopo regeringsdepartemente onder administrasie te plaas bevraagteken.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.