ANCYL: Laat Selebi-uitspraak 'n les wees

2010-07-04 05:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die uitspraak van die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi moet 'n les wees vir die ANC en sy alliansieleiers wat die wet verontagsaam, het die ANC-jeugliga Saterdag gesê.

"Die ANCYL hoop die uitspraak is 'n les vir baie leiers van die ANC, alliansie en alle leiers in Suid-Afrika. As jy die wet verontagsaam kan dit jou beeld skend," het Floyd Shivambu, woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

Die ANCYL het die uitspraak verwelkom, en gesê magtige politici wat die wet verontagsaam, gestraf kan word.

Shivambu het verder in die verklaring gesê die uitspraak het nie uitgewis wat Selebi in die struggle teen apartheid bereik het nie.

"Die skuldigbevinding van Jackie Selebi, wat een van ons eie is, vee nie die groot bydra uit wat hy aan die ANC en die struggle teen apartheid gemaak het nie."

Selebi is Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof skuldig bevind op aanklag van korrupsie en vrygespreek op aanklag van regsverydeling.

Hy sal na verwagting op 14 Julie in die hof verskyn vir vonnisoplegging.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: jackie selebi  |  hof  |  korrupsie  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.