ANCYL: Broederbond beheer media

2011-07-25 15:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-jeugliga (ANCYL) het Maandag die media aangeval oor beriggewing oor Julius Malema, president van die ANCYL, se finansies en beweer die media word deur die Afrikaner Broederbond beheer.

Die afgelope naweek is berig dat Malema die trustee is van 'n geheime familietrust wat in die naam van sy vyfjarige seun se naam geregistreer is.

’n Sakeman in Malema se vriendekring sê hy het R200 000 in die trust inbetaal nadat Malema hom gehelp het om ’n regeringstender te kry. Hy weet glo van nog minstens 20 sakemanne wat dit ook al gedoen het.

Die ANCYL het bewerings ontken dat Malema geld ontvang van sakelui wat tenders in Limpopo soek.

Malema het nie Maandag die mediakonferensie bygewoon nie.

Ronald Lamola, adjunkpresident van die ANCYL, het gesê die media het 'n agenda.

"Dit is die Broederbond waarvan ons praat. Hoekom is slegs die lewe van 'n jong swart Suid-Afrikaner, die president van die jeugliga, 'n kwessie van belang?"

Sindiso Magaqa, sekretaris-generaal van die ANCYL, het aan joernaliste gesê: "Julle word beheer. Julle speel vuil politieke speletjies en ons weet dat sommige van julle – nie almal nie – befonds word."

Intussen het die jeugliga weer gesê Malema se geldsake is niemand se besigheid nie en dat hy 'n privaat persoon is en nie 'n openbare figuur nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: julius malema  |  media  |  ancyl  |  skandale

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.