ANC-wyksraadslid afgedank oor 'korrupsie'

2012-02-12 16:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n ANC-wyksraadslid wat daaraan skuldig bevind is dat hy eiendom van die raad verkoop het, is met onmiddellike effek uit sy posisie in Johannesburg geskors, het die party Sondag gesê.

“Hy het die party in die verleentheid gebring. Noudat hy dissiplinêre prosedures op raadsvlak ondergaan het en uit die raad verwyder is, sal hy na ‘n streeks-dissiplinêre raad moet gaan,” het Jolidee Matongo, woordvoerder, gesê.

Die besluit om Nkhasi, raadslid vir wyk 28, te verwyder, is gemaak deur die LUR vir plaaslike regering en behuising, Humphrey Memezi. Die besluit is deur die ANC in die Johannesburg-streek verwelkom, het Matango gesê.

“Die LUR het gesê ‘n kriminele klag moet ingedien word. Dit sal in die week gebeur,” het hy gesê.

Nkhasi het in 2008 grond in Diepkloof aan die Together As One Church of Christ verkoop vir R15 000.

Nadat die kerk die geldigheid van strokies en briewe wat die oordrag van grond bevestig bevraagteken het, het hulle ‘n anonieme oproep gekry wat die kerk waarsku om bouwerk te staak, of iemand sal doodgemaak word.

Nadat hy beloof het om die kwessie te ondersoek, het Nkhasi gesê die kerk kan nie meer die grond koop nie en hy het die R15 000 terugbetaal. Die kerk het egter toe reeds R11 000 aan boumateriaal spandeer.

Nkhasi sal nou voor die ANC se streeks-dissiplinêre komitee in Johannesburg verskyn van 15 tot 17 Februarie.

Volgens Matongo sal ‘n tussenverkiesing gehou moet word en die raad wag op instruksies van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor beskikbare datums.

Raadslede Neo Mashele en Paul Masemola sal intussen vir die wyk optree.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: anc  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.