ANC wil 'onafhanklike media-appèltribunaal' hê

2012-01-31 15:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Onafhanklike media-appèltribunaal is die mees effektiewe manier om die drukmedia te reguleer, het die ANC Dinsdag gesê.

“Ons wil dit duidelik maak, ons maak voorspraak vir die onafhanklike regulering van die media, vry van die belange van kommersiële of politieke partye,” het Jessie Duarte, lid van die ANC se uitvoerende komitee, aan die kommissie vir persvryheid  in Johannesburg gesê.

“Die ANC glo in onafhanklike regulering. Dit kan verskil as gevolg die interpretasie wat algemeen met ons voorstel verband hou. Daar word soms geïnterpreteer dat die media deur die staat gereguleer moet word.”

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, en die party se woordvoerder, Jackson Mthembu, was saam met Duarte by die openbare verhoor.

Mthembu het voorgestel dat die parlement dit moet oorweeg om ‘n onafhanklike liggaam in dieselfde afdeling as die kantoor van die openbare aanklaer en die Onafhanklike Verkiesingskommissie te skep.

“So ‘n liggaam moet nie ‘n gevestigde belang in die sakewêreld, politiek of die media self hê nie,” het hy gesê.

“Die ANC kan nie aan die parlement sê waarmee om vorendag te kom nie, slegs dat hulle iets moet vind wat alle Suid-Afrikaners tevrede sal stel.

Duarte het gesê die appèltribunaal is noodsaaklik, aangesien die drukmedia in haar opinie gedomineer word deur swak joernalistiek, onverantwoordelike verslaggewing, ‘n oneffektiewe media-ombudsman en ‘n tekort aan aanspreeklikheid.

Mthembu het gesê die tribunaal sal strawwe en sanksies teen ‘n agentskap of publikasie lê, ongeag van die erns van die oortredings.

“Met die Mediaraad en ombudsman is die aanname altyd dieselfde en die publikasie onttrek net die storie en vra om verskoning – ongeag van die erns,” het hy gesê.

“Ons wil nie iets hê wat teen die media is nie. Die struggle waaraan ons almal deelgeneem het, het vry media moontlik gemaak.”

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: media  |  mediavryheid  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet sê... Mens kan dit amper nie glo nie--dink hierdie varkies ons gaan nooit iets daaraan doen nie? Ek is lankal lus om iemand te piets. As jy ook lus is om iemand hard te piets, klik op die thumbs up hieronder. As daar meer as 50 is, sal ek 'n openbare vergadering reel sodat ons wat saamdink, kan saamkom, om saam te doen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.