Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC wil nuwe naam vir Jan Smuts-rylaan hê

2012-08-17 20:12
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Plaaslike tak van die ANC het stadsbeamptes daarvan aangekla dat hulle die party se versoek om Jan Smuts-rylaan in Athlone na Dullah Omar-rylaan te verander, geïgnoreer het.

Eyewitness News berig die munisipaliteit beplan om 27 straatname te verander.

Volgens die nuusbron het sommige lede van die Smuts-familie hul teenstand teen die naamsverandering, onlangs bekendgemaak.

Die ANC se Majid Mowzer sê die party sal voortduur met sy betoging vir die naamsverandering.

Intussen het Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, gesê naamsveranderinge behoort die wonde van die verlede, te genees.

Hendrik Verwoerd-rylaan sal ook ‘n nuwe naam kry. Sy seun het dié besluit verwelkom en gesê dit moes lankal gedoen word.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: naamsverandering  |  straatname  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... MIKESH stem hulle is die dol in drinkwater. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 17:55 PM
    Road name: Pretoria Street Eastbound
    DELAYS approaching Simon Vermooten Road
  • Tuesday Pretoria - 17:51 PM
    Road name: Simon Vermooten Road Northbound
    DELAYS between the N4 Highway and Pretoria Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Structural Engineer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
R600000 - R900000

Structural draughtsmen

South Africa
Communicate Cape Town IT
R280000 - R350000

Structural Engineer

West Rand
Communicate Cape Town IT
R150000 - R250000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.