ANC wil met Tutu vergader

2011-10-07 09:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die regerende party beplan om met emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu te vergader ná sy aanval op die ANC vroeër vandeesweek, berig Mail & Guardian.

Die ANC sal "die tyd en ruimte vind om met Tutu te vergader om die kwessies rondom die visum-debakel en sy kommentaar te bespreek," het Lindiwe Zulu, die president se raadgewer met betrekking tot internasionale betrekkinge, gesê.

Zulu het gesê die regering het "nie een keer gesê die visum gaan nie uitgereik word nie".

"Die regering het om vrae te opper indien daar probleme met die visumaansoek is, maar ek herhaal, ons het nooit gesê 'n visum sal nie aan die Dalai Lama toegestaan word nie."

Tutu het vroeër vandeesweek gesê hy sal bid vir die val van die ANC.

Dít kom nadat die Tibettaanse geestelike leier sy beplande besoek aan Suid-Afrika gekanselleer het omdat hy nie vroegtydig 'n antwoord gekry het oor sy visum nie.

Die Dalai Lama was uitgenooi om Tutu se 80ste verjaardag by te woon.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: dalai lama  |  desmond tutu  |  politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
63 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Hoe de hel weet 'n sewejarige "kind" nie hoe om 'n deur oop te sluit nie. Die klink meer vir my soos 'n 7 jarige kleintjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2003
R 49,995.00

MERCEDES

C200 Elegance AT
1998
R 69,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.