Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

ANC wil 'apartheid se nalatenskap uitwis'

2013-01-12 14:53
Tweets Share Share line Print

Durban – Die ANC het hom daartoe verbind om die nalatenskap van apartheid gedurende "die tweede fase van die oorgang" uit te wis, het pres. Jacob Zuma Saterdag gesê.

"Die 53ste nasionale kongres [in Mangaung] het gekyk na die impak van die nalatenskap van apartheid, wat voortgaan met armoede, werkloosheid en ongelykheid," het Zuma aan 'n paar duisend ANC-lede gesê tydens sy toespraak by die viering van die party se 101ste bestaansjaar by Kingspark in Durban.

"Soos ons in die tweede fase van die oorgang ingaan… verbind ons ons aan 'n program van aksie om die uitwissing van hierdie nalatenskap te bespoedig en om sosio-ekonomiese vryheid te bring."

Hy het gesê die ANC het "noemanswaardige vooruitgang" gemaak sedert die eerste demokratiese verkiesing in 1994.

"Ons land se Grondwet, wat een van die grootste prestasies van die vryheidsbewegings is, het sy wortels in die ANC se menseregtedokumente soos… die Vryheidsmanifes," het Zuma gesê.

"Ons doen 'n beroep op ANC-lede om die land se Grondwet te alle tye te vier, te bevorder en te verdedig."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  sa politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
141 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jannie Kotze sê... hulle het meer as dit nodig om soldate te wees - pisies Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 18:56 PM
    Road name: N3 Northbound
    Accident before Linksfield Road, queuing traffic through Gilloolys Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.